LIZA SE SKEP SKONS


LIZA SE SKEP SKONS
Foto: Liza Botes
2de foto:  Dalene Janse van Vuuren
FOOD LOVERS RECIPES
4 koppies koekmeel, gesif
4 hoogvol teelepels bakpoeier
½ koppie olie
2 groot eiers
knippie sout
2 ½ koppies melk

Klits die eiers en olie saam. Voeg die droë bestanddele by en meng goed. Voeg die melk by en klits deeglik.
Jy kan enige iets byvoeg, ek het helfte van beslag gedeel en ½ koppie choc chip in gesit.
Kaas, bacon bits of  vrugte enige iets na jou smaak kan jy byvoeg.
Skep desert lepels vol op bakplaat en bak in voor verhitte oond by 180°C vir 25 tot 30 minute.
Baie vinnig en geen uitrol.