CAROL SE STASIE PASTEI SOUS

CAROL SE STASIE PASTEI SOUS
Half koppie asyn (bruin)
2 koppies koue water
½ koppie melk
1 Pakkie bruin uie soppoeier
30 ml worcestersous
10 ml bisto
10 ml bruinsuiker

Meng als saam en kook goed deur. Dis heerlik.
Resep: Carol Claassen