MINT CRISP TERT

MINT CRISP TERT
1 botteltjie orley whip
1 blikkie pot o gold caramel
100 g mint crisp, fyn gemaak
1 pakkie tennis biscuits

Klits room baie styf.
Gooi caramel by en klits weer styf.
Vou mint crisp in.
Pak koekies in bak as kors en gooi vulsel oor koekies en laat stol in die yskas.
Resep en foto: Ryno Zelda Herridge