KANEEL, HEUNING EN NEUT WIELE

KANEEL, HEUNING EN NEUT WIELE
Vir een melktert het ek die resep halveer:
http://www.foodloversrecipes.com/2015/10/petre-se-heerlike-melktert/
Die res van die deeg het ek gebruik om die Kaneel, Heuning en Neut wiele te maak.
Rol deeg redelik dun uit.
Strooi dan gekapte neute, vrugtekoekmengsel, kaneel en heuning oor.
Strooi neute en heuning bo oor die rol.
Rol op en bak teen 190°C tot gaar.
Foto en Resep: Petré Van Jaarsveld