GEKOOKTE EIER IN DIE MIKROGOLF


GEKOOKTE EIER IN DIE MIKROGOLF
Draai eier in foelie toe, dowwe kant buite. Bedek nou met water en kook in die mikrogolf (6-7 minute vir een eier werk vir my).
Ek kook eers die water om tyd te spaar.
Oppas net vir kookwater op ‘n eier wat so pas uit die yskas kom.
Ek gebruik hierdie metode al jare sonder dat die mikrogolf hom vir my vervies oor die foelie.
Getoets deur Gerhard Voigt