ASPERSIES EN MALVALEKKERS KOOLSLAAI

ASPERSIES EN MALVALEKKERS KOOLSLAAI
Rasper groen kool, rooi kool, ui en wortel (soveel as wat jy benodig)
½ blikkie aspersies
1 pak klein malva lekkers
Meng alles na smaak met kondensmelk, room en mayonnaise.
Resep: Fredrika Scholtz