SPEK EN UIE BROOD

 

SPEK EN UIE BROOD
1 pak winkel deeg
250 g spek stukkies, gebraai
1 ui, baie fyn gebraai
Rol deeg uitgerol.
Spek en ui tot gaar gebraai.
Meng ui en spek saam.
Versprei dit oor die deeg.

Rol op.
Sny in dik skywe, pak in gesmeerde oondbak.
Laat rys.
Ons het dit op 70 grade C in die thermofan oond vir 20 min gesit om te rys met die deksel op. Uitgehaal, oond tot op 170 grade C warm gemaak en brood gebak vir 45 min. As jy op hom klop sal hy hol klink dan weet jy dit is gaar.
Resep: Lucky van der Colff
Foto: Meisie van der Colff