KRAGBALLE – ENERGY BALLS


KRAGBALLE – ENERGY BALLS
Met seuns wat nie ophou eët nie probeer ek altyd nuwe gesonder snacks maak- hierdie resep is aanpassing op artikel wat ek gelees het oor energy bars:
2 koppies Oats
2 koppies “smooth” grondboontjiebotter
6 blokkies wheatbix
4 eetl. heuning
1/2 koppie kakao of klapper

Ek pols eers oats en weatbix tot lekker fyn- voeg dan res van bestanddele by en rol in balle.
Reg vir geniet.. verpak in lugdigte houer
Resep en foto:  Maranda Van Dam
2de Foto:  Marietjie Muller
Een helfte het ek sommer in n pan vasgedruk. Sal more blokkies sny.
oor ek resep dubbel gemaak het, het ek 6 wheatbix en 4 kp klapper gevat ipv 12 wheatbix.


Foto: Percy Hall