GEVULDE UIE RINGE


GEVULDE UIE RINGE
3 uie, in drie gesny
2 koppie geroomde kaas
2 koppie Cheddar kaas
1 koppie spek
3 dun gesnyde chillies
1 teelepel knoffel poeier
bietjie sout na smaak
gemaalde pepper na smaak
Sny uie in drie. Maak uie uit mekaar.
Meng al die bestanddele saam.
Stop die uie ringe met die vulsel.
Sit in die yskas vir so uur.
Sit die gestopde uie ringe in meel dan eier en laastens in die broodkrummels.
Diep braai totdat die ligbruin is.
Resep en foto: Marika Tegmann