BOETA SE AARTAPPEL POFFERTJIES


BOETA SE AARTAPPEL POFFERTJIES
3 koppies kapok aartappels (botter en melk bygevoeg +pakkie potato bake) ongeveer 7 aartappels
3 eiers
1 koppie gerasperde Chedder kaas
1 pakkie spek(blokkies) (gebraai met uie en green pepper)
speserye van jou keuse
Meng alles saam, skep in cupcake pan en bak teen 180°C vir 30 min tot goudbruin.
Gemaak vir peusel happies voor braai tyd.
Foto en resep: Boeta Renken