VINNIGE GROENTE KOEKIES


VINNIGE GROENTE KOEKIES
2 k fyngemaakte geroosterde groente
1/4 k meel
2 eiers geklits
1/2 t bakpoeier
1/2 t pickle masala
1 k gekapte engelse spinasie blare
Olie vir vlakbraai
Meng alles saam en braai skeplepels vol in vlak olie. Draai na 4-5 min tot goudbruin.
Bedien met blatjang.
Foto: Wian Swart