MAGTELD SE TABASCO SOUS


MAGTELD SE TABASCO SOUS
150 g chillies
2 liter asyn
2 koppies suiker
150 g sout
100 g knoffel
1 teelepel paprika
1 teelepel rooipeper

Voeg alles in ‘n groot glashouer.
Laat staan vir 2 weke.
Verpulp en kook dan vir ‘n uur.
Kan ook dikker gemaak word met maizina.
Nota:  Die sout klink te veel, maar dit is nie, die sout moet 150 g wees.
Resep:  Magteld Janse van Vuuren