GROENTE SOSATIES

GROENTE SOSATIES
Baby marrows
Pattypans
Uie
Rooi pepper
Sny alles in blokkie en ryg op sosatie stokkies. Verf met olyf olie gemeng met droƫ kruie. Braai oor matige hitte tot gaar (ge-char).
Foto: Wian Swart