TUNA TERRIEN


TUNA TERRIEN
Heerlike tuna terrein vir die somer en baie maklik om te maak.
2 blikke tuna
250 ml room
250 ml mayonnaise
1 medium ui, fyn gekap
2 sakkies gelatien in warm water geweek (½ koppie)
sout en peper
vir kleur bietjie tamatiesous
Spice soos wat jy dit nodig ag. bv pietersielie, peri-peri wat ookal jou smaak is.
Meng alles saam, gooi in houer om te stol in yskas.
Foto en resep: Christine Coetzee Brits