ROCKY ROAD ROOMYS


ROCKY ROAD ROOMYS
500 ml Vanilla roomys gesmelt toe
1 bar one,
1\2 Tex,
6 oreo koekies grof gebreek en
1 kp klein marshmellows alles gemeng en in waver bakkies gegooi.
Roomys bakkies op vinnige vries gesit. na 10 min het ek Smartie, lekkergoed eiertjies opgedeel tussen die 3 bakkies en weer gevries.
Resep en foto: Meisie van der Colff