GROOTMAAT MELKTERTJIES

GROOTMAAT MELKTERTJIES
1 bottel vodka
2 blikkies Ideal melk
2 blikkies kondensmelk

Meng alles goed. Bere in die yskas
Ek het 3 l uitgekry
Bedien met kaneel.
Resep en foto: Meisie Van Der Colff