APPELKOOSSOUS OM SAAM MET TONG TE BEDIEN

APPELKOOSSOUS OM SAAM MET TONG TE BEDIEN
500 g droë appelkose
750 ml tongaftreksel
200 g bruinsuiker
125 ml witasyn
75 g gebleikte sultanas
5 ml mosterdpoeier
2 ml sout
30 ml koekmeel
50 ml koue water.

Stowe die droë appelkose tot sag. Kook dan sous met res van die bestanddele bygevoeg.
Bedien saam met tong.
Resep:  Sean O’Brien