TUNA GEBAK

TUNA GEBAK
3 blikkies tuna
1 gekapte ui
sout en peper
3 geklitste eiers
Meng alles saam. Skep ‘n laag tuna in ‘n oondbak, pak dan baby spinasie bo op gooi die res van die tuna oor, dan gerasperde kaas.
Bak teen 180 gradeĀ  C vir so 40 min. was rerig vreeslik lekker
Resep en foto: Bronwin Boois