SALM EN UIE MUFFINS

SALM EN UIE MUFFINS
125 g salm
1 ui
10 ml olyfolie
45 ml gekapte pietersielie
560 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
3 ml koeksoda
3 ml sout
2 eiers
250 ml suurroom
1 wiel fetakaas

Voorverhit die oond op 180 C.
Braai salom en ui tot ui deurskynend. Voeg pietersielie by
Sif meel, bakpoeier, koeksoda en sout saam in ‘n mengbak. KLits die eiers, suurroom en fetakaas, voeg dit saam met die salom mengsel en dan by die droe bestanddele. Roer goed deur en skep in muffins pannetjie.
Bak 20 min
Heerlik!!!
Foto: Benhet Nieuwenhuis