MARIE SE GEPOSJEURDE MIKROGOLF EIERS

MARIE SE GEPOSJEURDE MIKROGOLF EIERS
1/2 koppie water in bakkie
1 eier (ek het geel geprik)
Bietjie sout
Sorg dat eier onder water is
Ek het klein bordjie bo op bakkie gesit
Mikrogolf 1 minuut op hoog
Foto: MarieDumas Henning