KITS SJOKOLADE MOUSSE EN VLA TERT

KITS SJOKOLADE MOUSSE EN VLA TERT
Wou bietjie creatief wees en iets leker maak vir die huis
1 boksie blueberrie spheres koekies
2 Moirs sjokolade mousse
820 ml melk
1 liter Boksie custard

Ek het die koekies fyngemaak met icing en al, Toe die mouse aangemaak met die 820 ml melk, effe minder as wat mens moet vir ‘n bietjie dikker mousse. Het die mousse oor die koekie krummels gegooi, dit so 5 min last stol, bietjie custard opgegooi en in yskas gesit. Moet sĂȘ dit het baie lekker uit gekom.
Foto en resep deur Marina Marelize Oosthuizen