CREME BRULEE MET NEUTE


CREME BRULEE MET NEUTE
1 Blik ingedampte melk
2 koppie room
2x 80 g pakkie vanielje kitspoeding
5 ml vanielje
Neute
Klit alles saam vir 1 min.
Skep in bakkie en verkoel.
net voor opdiening strooi bruinsuiker oor en brand met vlam en strooi neute oor
HEERLIK!!!!!!!!!!
Foto: Benhet Nieuwenhuis