BEETSLAAI MET “BAKED BEANS”

BEETSLAAI MET “BAKED BEANS”
6 lekker groot beet knolle gekook en geskil
Braai ‘n ui lekker bruin in bietjie olie (in blokkies gesny)
meng
125 ml suiker
125 ml olie
125 ml wit asyn
5 ml mostert poeier
sout en pepper
Rasper die gekookte en geskilde beet daarin, en meng goed deur.
Voeg die ui en ‘n blikke baked beans by, en meng deur.
Resep geplaas deur Rudi Campher