VINNIGE APPEL MUFFINS


VINNIGE APPEL MUFFINS
So het ek gemaak:
Een boks kits vanilla koek.
Meng een blikkie tert appels en klein blikkie (200 ml) soda water by.
Skep beslag in muffin pan.
Skil en sny vars appels in klein blokkies en sit op beslag en strooi kaneelsuiker oor.
Bak 25 min @ 180° C
Foto en resep: Sandra O’Connell