EISBEIN A LA LORAINE


EISBEIN A LA LORAINE
Was eishbein mooi skoon, plaas in oondskottel oornag in die oond teen 110 grade celsius.
Laat afkoel en trek vel af maar probeer vetlagie behou.
Sous:
Meng 3 eetlepels donker bruin suiker
3 eetlepels gouestroop
3 eetlepels chutney
3 eetlepels barbaque sous enige soort
Maak warm in microgolf tot suiker gesmelt is.
Verf eisbein al kante met sous terwyl gebak word in die oond tot lekker goudbruin.
Foto en resep:  Loraine Peyper Viljoen