VARKSKENKEL IN BAKSAKKIE


VARKSKENKEL IN BAKSAKKIE
Varkskenkel
1 e Asyn
2 e Soyasous
1 t Mosterd poeier
1 t Gemmerpoeier
1 t Hoenderspeserye
Stel oond op 180 °C
Gooi en meng speserye met asyn en soya in baksak
Sit vleis in baksak en vryf sous oor hele skenkel
Bak vir 1 1/2 tot 2 ure
15 minute voor klaar gebak haal uit baksak en stel oond op Grill dat vel kan crackle
Nota: Die skenkels nie gerook, was baie lekker
Onthou net as jy die sak met die plastiek dingetjie toeknoop, maak gaatjie net na die knoop en sit die vleis eers met die gaatjie na bo, wanneer jy omdraai lig die knoop op sodat jou sousie nie by die gaatjie uitloop nie
Foto en Resep: Marie Dumas Jennings