KONDENSMELK PIESANG EN AARBEI NAGEREG TERT GLASSIE
1 Pakkie Karamel tennisbeskuitjies
1 Blik kondensmelk
250 ml Room
5 ml Vanilla essense
Piesang
Aarbeie
Krummel koekies en gooi ‘n laag in glas.
Klits kondensmelk, room en vanilla tot lekker dik.
Gooi ‘n laag oor koekies.
Sny piesang op en pak op room mengsel
Herhaal
Een laag piesang dan een aarbeie
Resep en Foto: Ryno En Zelda Herridge
One thought on “KONDENSMELK PIESANG EN AARBEIE NAGEREG TERT GLASSIE”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.
Geskuif