GEBRAAIDE HOENDER FILETTE

GEBRAAIDE HOENDER FILETTE
6 groot hoender fillette
1 kop koek meel gegeur met jou gunsteling speserye
4 eiers geklits met sout en peper
Doop die fillet in die eier en dan in die meel, weer in die eier en weer in die meel
Diep vet braai in warm olie , plaas in bak in oond op 100 tot bedien.

FRANSE  UIE GEBRAAIDE HOENDER FILETTE
6 groot hoender fillette
1 kop koek meel gegeur met jou gunsteling speserye
4 eiers geklits met sout en peper
4 kop gebraaide uie
Doop die fillet in die eier en dan in die meel, weer in die eier en dan in die in die uie
Diep vet braai in warm olie, plaas in bak in oond op 100 tot bedien
Resep en foto: Leandri Potgieter

Phillip Heymans
Ekt ander aand n grate idee gekry en beproef. In plaas van meel, gebruik savory muffin mix met paprika. KFC se $&@: