RONELL SE LEKKER MOSSELSOP

RONELL SE LEKKER MOSSELSOP
1 pak sampioensop poeier
800 ml melk
1 blikkie mossels

Kook soppoeier met melk tot verdik.
Voeg mossels by en roer goed deur.
Bron en foto: Ronel Muller Thoma