ONGEBAKTE SJOKOLADE KOEKIES

ONGEBAKTE SJOKOLADE KOEKIES
1 ½ koppies botter
6 koppies suiker
1 koppoie kakao
1 ¾ koppies melk
1 pak hawermout (1 kg)
2 teelepel vanilla
4 koppies klapper

Kook melk, botter, suiker en kakao saam vir 5 min. Haal af. Voeg res alles by. Meng baie goed. Skep lepels vol op waspapier wat met spray en cook gespuit is en laat afkoel.
Bron: Corrie Volschenk se Ma