MARIA SE IDEAL MELK BROODJIE


MARIA SE IDEAL MELK BROODJIE
750 g self raising flour
1 blikkie ideal melk
1 pakkie kitsgis
4 eetlepels suiker
1 teelepel sout
2 eetlepels olyfolie
1 koppie sterk louwater
Meng alles goed saam. Ek het ‘n koekpan gespuit met spray and cook en gebak by 180°C grade vir 25 min.
Bron en foto: Maria Vieira