EDWINA SE BORRIE TEE


EDWINA SE BORRIE TEE
Dis nou die eerste keer dat ek vars borrie hier in Namibie kry. Ek het paar stukkies so fingerlengte stokkie skoonhemaak, laat trek in kookwater vir so 4 min en een teelepel heuning bygegooi. Ek wil later met stukkie gemmer bietjie kaneel en swartpepper probeer. Ek moet se die borrie tee smaak nie sleg nie. Onthou net borrie vlek
Idee geplaas deur Edwina C Jacobs
Foto: Edwina C Jacobs