BANTING KOPPIEKOEK


BANTING KOPPIEKOEK
1 eier
2 eetlepels onversoete kakao
2 eetlepels Xylitol
½ teelepel bakpoeier
2 eetlepels klapper
1 eetlepel gesmelte botter
Meng al die bestanddele in die koffiebeker wat jy gaan gebruik en mikrogolf vir 1 minuut en 15 sekondes vir ‘n gooey binnekant van die koek.
Bedien saam met room.
Resep en foto: Leandri Potgieter