MARIE SE HORINKIES

MARIE SE HORINKIES
500 g bak margarien
5 x 250 ml ongesifte koekmeel
250 ml kookwater
Smelt die margarien in die kookwater en roer  by koekmeel in. Knie tot ‘n lekker hanteerbare deeg. Ek maak sommer groot oondpan pasteie ook daarvan. Dis my eie aangelaste resep.
Bak by 180 ºC.
Bron: Marie Teghman van Deventer