LENORE SE VETKOEK


LENORE SE VETKOEK
1 ½ kg koekmeel
1 pakkie gis
sout en suiker na smaak
150 gram margarien
1 eier
500 ml water en 250 ml lou lou melk wat gemeng is
Knie 15 minute. Laat rys vir half uur.
Knie deeg af en laat rys weer vir 15 minute.
Knie af en maak in bolletjies.
Laat rys half uur en bak in lekker diep warm olie
Resep en foto’s: Lenore Combrink
Rina Kleinhans: Lenore baie baie dankie nou wil ek net iets by jou ook hoor wat hulle al hier op die groep bespreek het, as jy die vetkoek optel om dit in die olie te sit, watter kant sit jy eerste in die olie, en trek jy weer die vetkoek plat of sit jy hom net so in asb?
Lenore Combrink: Hi Rina I put the bottom in the oil and don’t strength it, I fry as is I lift it with a spatula.