KOOS SE LEWER KOEKIES


KOOS SE LEWER KOEKIES
Meng saam en maal:
3 kg lewer, gesny
5 g sout
12 g wit peper
3 uie
Voeg by:
3 eiers, geklits
1 koppie koekmeel
2 teelepels bakpoeier
Meng alles saam.
Bak lepels vol in olie, nie baie warm nie.
Ek het ‘n groot eetlepel vol op ‘n slag in die olie geskep.
Bedien saam met slap pap.
Bron en foto: Koos van der Merwe