HOT CROSSBUN- BROODPOEDING
1 k melk
1 k room
2 teelepels vanielje essens
125g strooisuiker
3 jumbo eiers
6 hotcrossbuns
Spuit jou bak, oond 180 C ,45 minute
Sny buns in 1cm skywe, botter liggies
Pak snye in lae
Verhit melk en room; vewyder van stoof.
Voeg geklitste eiers en strooisuiker by melkmengsel
Voeg essens by, roer goed deur
Gooi oor gesnyde buns, bak haal uit en smeer 50g gesmelte appelkooskonfyt bo-oor
Foto en resep: Sandra Schreuder-de Klerk