BRUINSUIKER GROENTE



BRUINSUIKER GROENTE
1 kg pak Mc Cane gemengde groente
500 gram patats (myne was gepre cook)
1 pakkie wituiesoppoeier
1 k Bruinsuiker
1/4 k olyfolie
Meng alles, gooi en bak en bak by 180c vir 30min. Roer na eerste 15min om en weer as jy dit uit haal.
Bron: My ma se resepie
Foto: Benhet Nieuwenhuis
HEERLIK!!!!!!!!!!
2de foto: Frances Smith – Ons het egter die suiker halveer, net te veel na ons mening.