SUENELL SE HEERLIKE MOUSSE

SUENELL SE HEERLIKE MOUSSE
500 ml koue room
1 pak vanilla kits poeding
1 pak chocolate kits poeding (of enige geur wat verkies)
1 blik kondensmelk
100 ml Melk

Klits room effens.
Voeg kits poedings bietjies bietjies by.
Voeg kondensmelk by en dan Melk.
Klits tot lekker styf.
Sit voor in glase of kan gebruik word om koek te versier.
Kry so 8-10 glasies uit.
Resep en foto: Suenell Liebenberg