PAP EN WORS RONDSTAANKOS

PAP EN WORS RONDSTAANKOS

Maak wors, sheba en stywepap alles gaar soos normaal.
Sny wors in ± 1.5-2 cm (happiegrote) skyfies, verwyder vel indien verkies.
Maak happiegrote balletjies van die pap.
Steek wors en dan pap op sosatiestokkies, druk weer pap stewig rondom stokkie.
Skep ‘n bietjie sheba bo-oor.
Opsioneel: Garneer met vars kruie.

Bron en foto: Meyer Combrinck