MAALVLEIS BALLE IN DIE OOND


MAALVLEIS BALLE IN DIE OOND
Die 2 grootste mince balle was natuurlik vir die manne 😀
500 g Maalvleis
1/2 k Uie fyn gekerf
1/4 k Broodkrummels
2 t Knoffel poeier
1 Eier geklits
1/4 k Parmesan kaas
3 e Tamatiesous
1 t Sout
1/4 t Peper
1 e Droë pietersielie
Meng al die bestandele saam behalwe maalvleis en parmesan kaas.
Wanneer mooi gemeng is, voeg by maalvleis en laaste meng die kaas by.
Maak bolletjies en bak vir so 40 min. by 180°C of dit mooi bruin gekleur.
Resep bietjie aangepas
Bron: Jen Nikolaus
Foto: Frances Smith