HOT FUSION – WARM DRANKIE


HOT FUSION – WARM DRANKIE
Foto en resep: Marie Rheeder Troskie
FOOD LOVERS RECIPES
Skink 30 ml melk in koffiebeker, voeg 3 teelepels “Hot chocolate” poeier by en roer, dit sal klonterig word en nie heeltemal oplos in die melk nie, dit is wat jy graag wil hĂȘ… Sit in die mikrogolf vir 30 sekondes…
Voeg kookwater by tot koppie driekwart vol is en klits volroom melk tot dit skuim maak en skep bo-oor.
Strooi ‘n paar korrels na smaak Nescafle Gold Volgeroosterde koffie oor en geniet!