AVOKADO EN EIER TOEBROODJIE

AVOKADO EN EIER TOEBROODJIE

Twee snye witbrood gevat en gerooster.
Elke sny brood met maaskaas gesmeer.
Avokado fyn gemaak en op die snytjie brood gesmeer.
Daarna het ek ‘n stukkie spek opgesit.
Volg met sag gebakte eier en dan weer ‘n stukkie spek.
Eindig met stukkie rokket blaar.

Bron en Foto: Marika Tegmann