VERSIERSEL VIR ROOS NOZZLE’S
Ek maak altyd my icing met die wit wooden spoon. Omdat ek baie keer fondant gebruik.
500g g wooden spoon.
1 kg versiersuiker en
so +-50ml vars room
10ml vanilla.
Klits eers die wooden spoon tot lekker fluffy. Gooi dan die versiersùiker bietjie vir bietjie by. Laastens die room en vanilla. Klits vir 5 min op hoë spoed. Die room maak dit heerlik sag en jy het nie die effense growwigheid van die versiersuiker nie. Sit dit dan in die yskas om effe stywer te word nadat dit gekleur is. Vir hierdie nozzles moet dit effe stywer wees
FOT EN RESEP: Marieta James