S’MORE KOEKIES


S’MORE KOEKIES

S’MORE KOEKIES
Marshmallows
Sjokolade
Marie beskuitjies

Plaas ‘n marshmallow op ‘n beskuitjie, met ‘n stukkie sjokolade bo-op.
Bak vir 5 min @ 150°C
Haal uit en plaas nog ‘n beskuitjie bo-op.
Laat afkoel en geniet

BRON: Cecil Dunhin