PETRO SE PIESANG MUFFINS


PETRO SE PIESANG MUFFINS
Meng in een bak:
1 eier
200 ml suiker
4 piesangs fyngedruk
Sif saam:
1 1/2 koppies meel
Bietjie sout
5 ml bakpoeier
5 ml koeksoda
Smelt 60 gr margarien en gooi by eiermengsel
Meng met droë bestanddele
Bak by 180 ºC vir so 20 minute
Geniet, dit is baie lekker!!

RESEP EN FOTO:  Petro van Rensburg
2de foto:  ‎Laura McGeer Mitchell‎

Juanita Viviers Scheepers
Ek het ‘Petra se piesang muffin’ resep op die blog gebak maar ek het so koppie choclate chips ekstra ingegooi. Dit proe heerlik.