IDEES VIR WRAPS
As ons so baie gekook het oor Paafees, wil ons net ietsie aan peusel veral n ding wat gou is en nie hoef winkel toe te hardloop om iets te gaan koop nie.
Gebruik engie “wraps” and smeer dit met enige iets. Ek gebruik plein jogurt en sit dan enige iets vleiserig wat ek in die yskas het bo-op. Moet net nie te veel pak nie want dan raak dit te swaar en onthou, dis maar net ‘n “snack”. Dit is amper soos die Duiters se “Flammkuchen” maar ek gebruik net oorskiet “wraps”, vleis en kaas.
Sit die oond op 180C en back tot lekker bruin. Sny dit soos pizza. Die “wrap” is lekker bros dan en nie so vullend nie en dit vat maar ‘n paar minute.
Resep en foto: Kyle Jensen
Done