MAUREEN SE 1 2 3 2 1 JOGHURT BROODJIE
1 houer Jogurt – enige geur (175ml)
2 houers suiker
3 houers bruismeel
2 eiers
1 houer olie
(Gebruik die 175ml joghurt houer om al die ander bestanddele af te meet)
Meng alles en bak in broodpan teen 180 vir ongeveer 1 uur. Kan ook in muffin pan gebak word.
Bron Maureen Swanepoel Jordaan
« MELKPAP