LEKKERSTE GEBRAAIDE HOENDERSTUKKE

LEKKERSTE GEBRAAIDE HOENDERSTUKKE
Gebruik die dytjies en boudjies met die vel aan.
Marineer ‘n uur voor die tyd.
Jy benodig:
Worcestershire sous
vars suurelemoensap
goeie olyf olie en
Robertson se Portuguese Chicken spice
Ons gooi alles in ‘n groot tupperware bak en skud tot alles gemeng is.
As die kole reg is sit die hoender op en bedek met die deksel en los vir twee ure.
Maralize van Winsen :  Ons dit op n oop vuur gebraai en omgedraai sous baie lekker
Dis die lekkerste crispy hoender!

FOTO:  Maralize van Winsen