JACKIE’S MAC AND CHEESE


JACKIE’S MAC AND CHEESE
Kook pasta
Braai pakkie bacon bits en een gekapte ui
Maak n lekker dik wit sous (botter , meel en melk) en gooi die volgende by baaaaaie kaas, sout , pepper en paprika/ rooi pepper na smaak.
Pak als in lae in n bak gooi sous oor en bak vir vir so 20 min net om als weet warm te maak.
En bon appetite!!!!!
Bron en Foto: Jackie Kotze